Gister was blog action day, en 12836 mense het deelgeneem. Almal van hulle het oor armoede geblog! Hulle skat ongeveer 13,498,532 het hierdie posts d.m.v RSS gelees, en nou kan ek byvoeg dat ek meer mense het wat lees deur op die site te gaan as met RSS. Hier is links na van die posts wat ek op my RSS reader gekry het gister daaroor:
Blog Action Day 2008 Round-up [11]
Blood:Water, TED & Turok – Blog Action Day
Charity & Justice for Refugees (Blog Action Day)
Blog Action Day for Poverty: Oct 15
Poverty: How Does the Gospel of Jesus Christ Speak to the Issue?
My eie post vir blog action day was: blog action day: the reality of poverty
So, dit gee dalk ‘n prentjie van wat die potensiaal is wat besig is om te ontwikkel binne die Web 2.0 omgewing. Elkgeval, moet hardloop as ek nog betyds by TGIF wil wees…
Tags: blog action day