Twee posts wat dalk jou gedagtes rondom Teologie en die Virtuele wêreld (weereens spesifiek rondom blogs, jy sal agterkom dat dit op hierdie stadium my gunsteling verskynsel op die internet is) kan challenge.
Tony Jones skryf oor hoekom hy blog (‘n post wat elke blogger iewers skryf, ek het dit onder andere hier en hier gedoen).
Steve Hays, ‘n Russies Ortodokse Suid Afrikaanse blogger, en een van die gewildste Suid Afrikaanse teoloë wat blog, skryf bietjie gedagtes oor kerk en blogs. Volg ook gerus die links van sy post af.