Todd Hiestand skryf ‘n oulike post oor hoe verskillende bekendes begin blog het, wat hulle eerste posts was. Kyk gerus daarna.
Hoeveel lees nog hierdie blog? Het dit iemand gehelp? Los gerus ‘n boodskap. Ons idee was dat die blog vir ‘n maand hardloop, meer as hier baie beweging is. Amper 3 weke is nou al verby, so wonder sommer…